Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Douwleen Bredenhann

@ Sunday Times Books LIVE

Douwleen Bredenhann Latest

Bloedwater

Toe Woudstra Bosman haar in Nederland bel, is Adriana seker hy bel oor haar ma. Sy het dit immers duidelik gemaak dat hy haar net mag kontak in ’n noodgeval.

Nou, nadat sy jare gelede kontak met hom en haar familie gestaak het na die verbreking van hulle verlowing, vra hy haar die onmoontlike: Sy moet na al die jare terugkeer na Suid-Afrika toe om haar jonger suster te kom oppas, die suster met wie hy “moes” trou.

Bloedwater is ‘n verhaal oor liefde, verlies, verraad en die verwoesting van tikverslawing.

ISBN-13: 9780798155595
Koop nou